“Die samelewing plaas ons almal in stereotipiese boksies, maar ‘Plaasjapie’ wys hoe mens ander verkeerd kan bewys as jy net ʼn kans gegun word.”
Kim Engelbrecht slaan internasionale Emmy-benoeming los
“Dit dien as bevestiging vir ons hele span dat harde werk en toewyding nie ongesiens verbygaan nie.”
‘Diepe Waters’ propvol drama, draaie en diepte
Dramatiese onthullings, swetsende feekse en gespierde swemmers is wat op kykers in ‘Diepe Waters’ wag.
Sepiegids: ‘Diepe waters’ debuteer op kykNET
Die Swarts-familie van die nuwe telenovella ‘Diepe waters’ maak Maandag hul buiging op kykNET, terwyl daar vandeesweek in ‘Binnelanders’ groot moeilikheid in die Koster-woning is.
Interessante feite oor ‘Diepe Waters’
Die telenovelle ‘Diepe Waters’ skop op 3 Oktober om 18:30 op kykNET af en beloof om kykers voor die kassie vasgenael te hou.
Sandi Schultz terug op kassie, sónder stetoskoop
“Dis nou al tien jaar en ek word nog steeds in die straat as Jennifer herken!”
Hollywood: Rihanna amper weer op verhoog; ‘The Crown’ laat die wêreld gons
Lees hier wie almal die rolle van die Britse koninklikes in die nuwe seisoen van “The Crown” gaan vertolk.
‘Binnelanders’-akteur gaan pa word
Hy is een van talle Binnelanders-akteurs wat onlangs ’n splinternuwe hoed van pa-wees op sy kop geplaas het.
Trevor Noah groet ‘The Daily Show’
“Ek wil elke kyker bedank, vir elkeen wat hierna gekyk het,” het Noah gesê. “Ek het nooit gedroom dat ek hier sou wees nie.”
Bear Grylls: ‘Veerkragtigheid is ware oorlewingskuns’
“Sonder ʼn oorlewingsingesteldheid gaan jy egter nie ver vorder nie. Dit beteken jy moet vindingryk wees, ʼn positiewe houding hê en nooit ooit moed opgee nie. Die res is eintlik maar net fieterjasies.”
Video: Dit gons oor Derek Watts se danspassies
“Dit is vir my ʼn groot kompliment dat mense die advertensie geniet, want dit is soveel anders as hoe mense my ken.”
Sepiegids: Fluit-fluit, ‘GMR’ se storie is uit
‘Getroud met rugby’ kom hierdie week tot ʼn einde. In ‘Binnelanders’ is Tracy nie gelukkig met dit waarop sy afkom nie, en in ‘Suidooster’ kry Lee-Ann ʼn aanbod vir Mrs. J se huis.
Hollywood: Adam Levine in die sop; Paris Hilton se skoothond skoonveld
Die glanspersoonlikheid Paris Hilton se skattige skoothondjie, Diamond Baby, is sedert Woensdag 14 September soek.
Luister: Mia Spies oor passie vir nuus, SA
Mia Spies, aanbieder van ‘Wie’s nuus’, het in die Maroela Media-ateljee gesels oor haar passie vir haar werk, waarom sy kies om in Suid-Afrika te bly en haar aangenome ‘hondekind’, Penny.
‘Kokkedoor’ is terug met ’n splinternuwe voorskoot
Wanneer dié unieke reeks volgende jaar van die spensrak afgehaal word, trek dit ’n nuwe braaivoorskoot as Kokkedoor Vuur & Vlam aan.
Agteraf gekonkel laat ‘Plaasjapie’-gunsteling groet
Dié deelnemer het sy spanmaats onlangs onkant betrap met ʼn emosionele konfrontasie rakende die groep se werklading.
‘Fraksie’ se Marlo Minnaar: Van die verhoog tot voor die kamera
Maroela Media het by Marlo Minnaar ingeloer om te gesels oor sy karakter, sy medespelers en sy vooruitsigte vir die res van die jaar.
Sepiegids: Moeilike besluit vir ‘GMR’ se Fafa, Maryke
In ‘Binnelanders’ wil Delia die reg in eie hande neem en in ‘Arendsvlei’ lei Nicolene, Yvette and Hein se hartseer tot skinderstories in die gemeenskap.
Hollywood: Dokkie van Depp-Heard-hofsaak kom; babanuus vir ‘Deadpool’-ster
Maroela Media bied jou ’n opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Afrikaanse satellietkanale gestaak
StarSat het Woensdag aangekondig dat sy enigste twee Afrikaanse kanale binnekort permanent van die lug af sal wees.