Is jy steeds ʼn Netflix-intekenaar?
Sepiegids: Spioenasie, verraad in ‘Binnelanders’
Die Stryders verwelkom twee nuwe gesigte in ‘Getroud met rugby’ en wie gaan as Mnr. en Mej. Arendsvlei 2022 gekroon word?
‘Getroud met rugby’-aktrise spog eersdaags met pienkvoet
“Ek is baie opgewonde, dit is vir ons ’n groot seën. Ek wil net die beste hiervan maak.”
Hollywood: R. Kelly verloof, die Kardashians keer weer kassie toe
“Ons het ’n besonderse band en is verlief. Robert is nie die monster wat die regering hom uitgemaak het om te wees nie. Die Robert wat ek ken, is baie sag, oulik en goedhartig.”
Safta-nominasies: Afrikaanse oes lyk goed
Die benoemings vir die 16de jaarlikse Saftas is bekendgemaak en die Afrikaanse inhoudskeppers het nie teleurgestel nie.
Persoonlikhede bots, bloed spat in 1ste episode van ‘Plaasjapie’
Een span is ook in ʼn onverwagse wending ʼn lid kwyt nog voor die eerste groepuitdaging kon plaasvind.
‘Ontbytsake’-span skenk 6 700 liter sop
Die 67 000 liter-sopuitdaging het op Mandeladag in 2020 afgeskop en het sedertdien al aan sowat 600 000 mense kos voorsien.
Foto’s: Akteurs deel beste ‘Dinge van ʼn kind’-herinneringe
“My wildste drome het voor my oë afgespeel en ek sal altyd vir Mart soos ʼn hangertjie om my nek, naby my hart, hou.”
Emmy-nominasies: Netflix-reeks en ‘Euphoria’-aktrise maak geskiedenis
Voormalige Disney-aktrise maak geskiedenis, terwyl groot Hollywood-name nie die kortlys vir “televisie se Oscars” gehaal het nie.
Dogter onthul ‘my pa het my nie verkrag’
’n Storm het in 2009 om Abrie Raaths se kop losgebars toe ’n suggestiewe en ontstellende skets in die skooltas van sy dogter, Megan Raaths, gevind is.
Sepiegids: Doodsengel kuier in Arendsvlei
Kristien se nuwe selfverdedigingsafrigter, Chris Fourie, sorg vir hope vermaak in vandeesweek se episodes van “Getroud met rugby”.
Dié 18 stadsjapies gaan plaaslewe in kykNET-reeks aanpak
Wat gebeur wanneer 18 stadsjapies die plaaslewe op ʼn primitiewe manier moet aanpak vir ʼn kans om R1 miljoen te wen? ‘Plaasjapie’ begin op Donderdag 14 Julie om 20:00 op kykNET.
Resep: ‘Jan Braai’ se chakalaka
Daar is ’n driemanskap – boerewors, krummelpap (poetoepap) en chakalaka – wat die hoeksteen van Suid-Afrika se kulturele en braai-erfenis is.
Lea Vivier leef met empatie vir karakters, mense
Deur die jare het dié aktrise haar op die Suid-Afrikaanse televisie kom tuismaak en droom nou daarvan om baanbrekerswerk in die plaaslike vermaakbedryf te doen.
Skokverhaal in kykNET-dokkie onthul
Die dokumentêr is ook deur die vervaardigers van die bekende Showmax-trefferreeks Devilsdorp gemaak.
Verander hoe jy dink voordat jy verander hoe jy lyk
Talle Suid-Afrikaners se verhouding met kos en hul gewig is stram. Daar word lekker geëet en nóg lekkerder belowe om die volgende dag, week of maand eetgewoontes aan te pas.
Skoot hoog deur vir ‘Op my eish! 2’ se Franna
Vermy hierdie artikel as jy nog nie die slotepisode van ‘Op my eish! 2’ gekyk het nie.
Internet-ster kry eie TV-program
‘Trend’ is ’n op-en-wakker-leefstylprogram waartydens dié rooikop internet-pretpersoonlikheid met verskeie bekendes onderhoude voer, nuwe tendense bespreek en ’n paar lewenswaarhede op die kassie deel.
Dié akteurs in ‘Spoorloos 4’ te sien
ʼn Vrou wat verdwyn, spoke uit die verlede en ʼn raaisel wat opgelos moet word. Dít is van die naelbyt-aksie wat in ‘Spoorloos: Die eiland’ op kykers wag.
Sepiegids: Is ‘Suidooster’ se Zoe op pad tjoekie toe?
At vra vir Louis ʼn groot guns in ‘Binnelanders’ en in ‘Arendsvlei’ neem Angel se swangerskap ʼn skokkende wending.