In ‘Binnelanders’ laat ʼn klop aan die deur vir Annelize sprakeloos en in ‘Suidooster’ probeer Tim desperaat om vir Zoe in die hande te kry.
Armand Aucamp: ‘Ek wil weet waarom karakters doen wat hulle doen’
Armand Aucamp het reeds heerlik nesgeskop in die harte en nou ook slimfone van mense oor Suid-Afrika heen.
Boer Johan kry sy vrou
Boer Johan Lombard van die immergewilde kykNET-maatsoekreeks ‘Boer soek ʼn vrou’ het dié naweek die groot vraag gevra aan sy droomvrou.
‘Op my eish! 2’: ‘Soeke na liefde gʼn kompetisie’
“Ek is nog jonk en ek weet as dit die regte man vir my is, sal ek in die eerste plek sy enigste keuse wees.”
‘Survivor’: Dié ou spelers wil nuwe spelpatrone baasraak
Hierdie voormalige ‘Survivor South Africa’-deelnemers gaan opnuut moet uithaal en wys om te verhoed dat hul fakkels vir ʼn tweede keer uitgedoof word.
Luister: Witwarm seisoen van gunstelingsepie begin vanaand
Aanhangers van die gewilde Afrikaanse sepie, ‘Binnelanders’, kan solank die springmielies, winterkomberse en koppies warm sjokolade gereed kry, ’n splinternuwe seisoen van dié doktersdrama skop vanaand af.
Sepiegids: Huweliks(on)geluk vir Zoe, Tim in ‘Suidooster’
ʼn Prokureur konfronteer Steve in ‘Binnelanders’ en in ‘Arendsvlei’ besluit Parra, Laetitia en Tally om iets te doen oor Angel en Priester wat trou.
Zendaya kraai koning by MTV-toekennings
Zendaya en Tom Holland, wat die jongste weergawe van die superheld vertolk, is nie net ’n paartjie op die skerm nie, hulle koer in werklikheid ook vir mekaar.
Resep: ‘Net Koffie’ se neutmuskaat-koffiekoek
Moenie verder as hierdie resep soek vir jou volgende bak-probeerslag nie.
Albert Pretorius staan skoene van storieverteller vol
Albert Pretorius is ’n storieverteller wat deur die jare heen homself as geliefde akteur in die harte en huise van talle Suid-Afrikaners kom tuismaak het.
Gruwelreeks beloof om kykers te boei
“Dis ’n baie unieke reeks – jy gaan dit nie elke dag op televisie in Suid-Afrika sien nie.”
Nuwe flieks, formaat wink vir fliekNET
Oor ʼn tydperk van 18 maande het die fliekprojek meer as 80 Afrikaanse 50-minuutrolprente opgelewer wat op fliekNET uitgesaai is.
Sonskynkus nuwe speelgrond vir ‘Survivor SA’
“Survivor South Africa: Return of the Outcasts” beloof om die “warmste seisoen nóg” te wees.
Dít is silwerdoek se duurste juwele
Die halssnoer wat die karakter Rose in Titanic gedra het, is die duurste juweliersware in rolprentgeskiedenis sou dit ooit verseker moes word.
Sepiegids: Sal Morne sy plan in ‘Arendsvlei’ kan uitvoer?
In “Binnelanders” is Steve op die oorlogspad oor sy kar en Carmen se tyd in Ruiterbosch staan einde se kant toe in “Suidooster”.
Kyk wie is in ‘Spoorloos 4’ te sien
“Dit is die eerste keer dat ek so ʼn ernstige rol vertolk. Spoorloos se kwaliteit is next level.”
Resep: ‘Net Koffie’ se koffiegegeurde Belgiese wafels
Sit ʼn kinkel in die kabel van jou volgende stel wafels met hierdie interessante en heerlike resep.
Só word koningin Elizabeth II se 70 jaar op die troon gevier
Suid-Afrikaners kan ook saam die feesvieringe, wat militêre parades en ʼn spogkonsert insluit, op DStv volg.
Tien uit tien vir Tinarie
Die bekroonde aktrise Tinarie van Wyk Loots is vanaf 2 Junie te sien in die nuwe M-Net drama, Desert Rose. Haar rol as Rosie is nie net dié van suster of dogter nie, maar van planmaker en stukke-optel-en-weer-bymekaarsit, skryf Maryke Roberts.
Willie Esterhuizen wil Afrikaanse TV terug in sitkamers sit
“Hulle het dit uitgekryt as rommelwerk – en nou is dit volksbesit.”