Die boere het vanaand die laaste twee vroue op elkeen se plaas aan familie en vriende voorgestel, en dit lyk of die kuiertjie hulle help om te besluit wie werklik vir die manne bedoel is.
Magnaat wil ‘Tinder Swindler’ dagvaar
Die Tinder-swendelaar hou egter vol hy is nie die monster wat almal hom wil uitmaak nie.
Nog ʼn aanbieder groet ‘Die GROOT Ontbyt’
Elsa Esterhuizen groet die geel bank ná sewe jaar by die ontbytprogram.
Aanbieder verwelkom eersteling op unieke datum
Janina Oberholzer en haar man, Ryno, het onlangs hul eersteling verwelkom. Vind uit wat die kleinding se naam is hier:
Bekendes laat val soeklig op Oekraïne tydens SAG-toekennings
Die Oekraïniese president is ʼn voormalige akteur en rolprentvervaardiger.
Sepiegids: Hartverskeurende besluit vir Delia in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ is Justin in ʼn desperate situasie en besef hoe kranksinnig Samantha is en in ‘Getroud met rugby’ sing Johan vir Petro die liedjie wat hy vir haar geskryf het.
Waldemar Schultz ‘toegewy’ aan rol as ‘Die Byl’
“Dit is wonderlik hoe elke seisoen ʼn lewe van sy eie aangeneem het.”
Kry hiér jou kykstof aanlyn
Die onlangse nuus dat DStv sy stroomdienste van Maart af gaan beperk, sal talle Suid-Afrikaners na alternatiewe bronne van kykstof laat soek.
‘BSV’: Een pak self tasse op gewilde boer se plaas
“Ek voel nie dat daar ʼn konneksie tussen my en hom is nie en ek dink nie hy hoef ʼn keuse te maak as ek reeds weet dat hy nie my tipe is nie.”
‘OppieStoep’ op soek na nuwe talent
“Nou kan ons weer lekker op die pad gaan en tussen die mense wees. Dis immers waar die stories begin.”
‘Die Byl’ se kreatiewe Stian, grillerige Len
Stian Bam vertel oor sy grillerige rol in ‘Die Byl’, sy liefde vir naaldwerk en kuns en sy planne vir die res van die jaar.
Nóg ʼn swendelaar word ontmasker in TV-reeks
Die BBC se nuutste dokumentêr ontmasker die eienaar van ʼn fopontwerpagentskap wat meer as 50 personeellede sonder werk en diep in die skuld gelaat het.
‘The Voice SA’-mentor sterf
Die 34-jarige musikant het glo in Johannesburg gesterf.
Bekroonde Marita-roman gaan TV toe
Dit is die eerste keer dat een van Van der Vyver se boeke in ʼn televisiereeks omskep word.
Só groet die Malans
Net so is 13 episodes van die tweede seisoen van ‘Alles Malan’ iets van die verlede. Vir die hoofspelers was daar heelwat hoogtepunte en goeie herinneringe in die reeks.
‘Alles Malan’ se Greteli: Enkelma op kassie, mevrou in werklikheid
Greteli de Swardt, wat die rol van Elani in ‘Alles Malan’ vertolk, het met Maroela Media gesels oor haar rol in dié gewilde kykNET-dramareeks en oor haar eie liefdeslewe wat blom nadat sy vroeër vandeesmaand getroud is.
Soektog na ‘Dina’ gaan voort op kykNET
Dit is twee jaar later en Ronel se ewige soeke na haar suster het steeds nie gekwyn nie, al dink haar gesin sy is uiteindelik besig om die trauma wat Dina se ontvoering veroorsaak het, te verwerk.
Namibwoestyn van nader bekyk in ‘Die groot niks’
Neil Sandilands is die aanbieder van die program.
Sepiegids: Oorlog tussen Kristien, Amanda in ‘GMR’ woed voort
In ‘Arendsvlei’ is Beatrice en Gertie desperaat om ander blyplek vir Angel te vind en in ‘Suidooster’ is Samantha vasberade om vir Justin by Susan af te rokkel.
Swendelaar agter ‘Inventing Anna’ hou kykers vasgenael
Daar word wyd gegons oor die jongste Netflix aflewering, Inventing Anna. Maar wie was Anna Delvey werklik?