“Dit het in my bedkaslaai beland, ek het heeltemal daarvan vergeet.”
‘Oppenheimer’ voor in die koor vir SAG-benoemings
Die SAG-toekennings sal vanjaar ook vir die eerste keer wêreldwyd op Netflix uitgesaai word.
‘X-Men’-akteur (42) verloor kankerstryd
Hy het aan blindedermkanker gely.
Stormsterk winde waai binnekort deur ‘Suidooster’
Dit is ʼn nuwe jaar, met nuwe kinkels vir die inwoners van Ruiterbosch.
Luister: Oudrugbyspeler sê hoe hy ‘Die Brug’ aanpak, wen
“Die maklike uitweg was dalk om te deel. Ek het besluit om die moeilike ding te doen deur te weet: dit is nie waarom ek ingeskryf het nie.”
Showmax trek nuwe baadjie aan
Agt jaar nadat Showmax die Suid-Afrikaanse mark betree het, beplan dié stromingsplatform om 2024 sy grootste jaar nóg te maak deur al sy dienste op te knap.
Foto’s: Bekendes sjiek, stylvol by Golden Globes
Bekendes soos Julianne Moore, John Krasinski, Selena Gomez, Heidi Klum en “Saltburn” se Barry Koeghan was in rooi getooi – duidelik ʼn gunsteling-kleur vir die geleentheid.
‘Oppenheimer’, ‘Succession’ maak skoonskip by Golden Globes
Al het “Barbie” ʼn allemintige nege Golden Globe-benoemings ontvang, was “Oppenheimer” die groot wenner.
Dié dames gaan ‘om die vloer toer’ saam met Brendan
Wie gaan Brendan Peyper se hart wen?
Resensie: Moordraaisel netjies ontsyfer in donker, boeiende Britse reeks
Russell Tovey se karakter raak betrokke in ʼn moordsaak, maar nog erger, hy trou met die oorlede vrou se suster.
Nuwe karakters, senutergende raaisels in ‘Die Byl’
Die vyfde seisoen van ‘Die Byl’ sal vanaf Dinsdag 16 Januarie op kykNET te sien wees.
Mickey, Minnie Muis se ouer weergawes nou openbare domein
Die skielike oplewing kom nadat die 1928-kortfliek, ‘Steamboat Willie’, se kopiereg op 1 Januarie vanjaar verstryk het.
Sepiegids: Karen is hartgebroke in ‘Binnelanders’; Wessel maak ʼn bohaai in ‘Diepe waters’
In “Arendsvlei” is Lionel geforseer om te berus by ʼn nuwe reëling en in “Suidooster” verdwyn Kaashifa se beursie.
Kom kuier weer laataand by Rian
“Ek hoop om by elkeen iets te leer – nie net oor myself nie, maar ook oor Suid-Afrika en moontlike oplossings vir ons uitdagings.”
Hollywood: Dié bekendes onthul alles in dokkies, memoires
Van prins Harry tot Britney Spears: bekendes het nie vanjaar geskroom om beheer oor hul eie lewensverhale te neem nie.
Resensie: Trompoppies afgemaai in ‘smulpaap-lekker’ Afrikaanse reeks
Marion Holm, wat groter en wreder met die tong is as meninge draak in ʼn sepie, swaai die septer, en wil sorg dat die trompoppies die beste in daardie spesifieke skool vaar.
Sepiegids: Gys se wapen op moordtoneel gevind in ‘Diepe waters’; Karen se verrassing misluk in ‘Binnelanders’
In “Suidooster” bedink Nazeem sy verhouding met Laylla, en in “Arendsvlei” maak Tereska haar gevoelens aan Emile duidelik.
Donker, eksentrieke karakters is Dries se kos
Dries Botha is onlangs as “Suidooster” se skurk James Blignaut te sien gewees en maak tans ʼn draai in “Arendsvlei” as polisiekaptein Kyle Borman.
Sepiegids: Bridgette boelie Tim in komiese situasie in ‘Suidooster’; Janice sukkel met werklikheid in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” voel Naomi al hoe sieker, en Thalia word Texas toe gestuur. In “Diepe waters” het Ben en Sanet skoknuus vir Mari.
‘Vetkoekpaleis’ se Liane steeds besig, borrelend
“Ek probeer die humor in alles raaksien, dit kom maar met ouderdom en wysheid, skattie.”