Brendan Peyper is ʼn paar treë nader aan liefde nadat hy besluit het om nie een nie, maar twee dames huis toe te stuur. Moenie hier lees as jy nog nie die jongste episode van “Op my eish!” gekyk het nie!
TV-boer (36) sterf skielik
Hy was die boer wat tydens dié seisoen van ‘Boer soek ʼn vrou’ die meeste briewe ontvang het.
Wat is op die kassie?
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die jongste plaaslike en internasionale kykstof wat reeksvrate en fliekvlooie se verbeeldinge aangryp, en loer na die akteurs wat kykers aan die gons het.
‘Masterchef SA’ weer vanjaar op die TV-spyskaart
Die jongste seisoen sal op SABC 3 uitgesaai word.
Jürgen Hellberg: Van Drakensberg tot die grens, reg in ‘Suidooster’
Maroela Media het met die akteur oor sy loopbaan, gesinslewe en weermagdae gesels.
Sepiegids: Siya dra swaar aan groot geheim in ‘Suidooster’; Birdy slagoffer van misdaad in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” het Naomi vrae en dit maak vir Louis gespanne, en in “Diepe waters” neem ʼn komplot teen Gys ʼn nuwe wending.
Brendan leer dames ken in ‘Op my eish!’
“Ek wil die eerste soen hê, ek doen baie moeite vir daardie soen,” het een van die dames erken.
‘Succession’ groet kleinkassie met ses Emmys
“Hierdie is ʼn program oor familie, maar dit gaan ook oor wanneer partydige nuusdekking vervleg raak met verdelende, regse politiek.”
Sepiegids: Stella bly oor eerste laerskooldag in ‘Suidooster’; Johan in twee geskeur in ‘Diepe waters’
In “Binnelanders” kry Tertius snuf in die neus oor die man in Elise se lewe, en in “Arendsvlei” sit Birdy haar soektog na Anton voort.
Showmax gaan groter én goedkoper
Dit is weg met die swart, pienk en blou waaraan Showmax-kykers sedert 2015 gewoond geraak het.
Emmy-toekennings vanjaar op M-Net te sien
Vanjaar se Emmys sal ook moontlik hulde aan die oorlede ‘Friends’-akteur, Matthew Perry, bring.
‘Game of Thrones’-akteur weer in SA reeks te sien
Die Skotse akteur, Iain Glen, gesels met Maroela Media oor sy ervaring in Suid-Afrika.
Sepiegids: Elise het ʼn sekere boer in haar visier in ‘Binnelanders’; Gio wil nie landuit gaan in ’Arendsvlei’ nie
In “Suidooster” tref Rhafiek weer ʼn gelukskoot, en in “Diepe waters” hou die Joy Boys konsert by Lettie se kafee.
‘Op my eish!’: Brendan kies sy top-12
Van ʼn blonde rabbedoe met ʼn liefde vir visvang, tot ʼn Namibiese skoonheid en teruggetrokke hoërskoolonderwyseres is in die “Insomnia”-sanger se visier.
Afrikaanse telenovela vier 1000ste dramatiese episode
“Arendsvlei” was kykNET se eerste Afrikaanse telenovela, en die reeks het oor ses seisoene al verskeie toekennings ingeryg.
Verlore ‘Friends’-draaiboek van ashoop gered
“Dit het in my bedkaslaai beland, ek het heeltemal daarvan vergeet.”
‘Oppenheimer’ voor in die koor vir SAG-benoemings
Die SAG-toekennings sal vanjaar ook vir die eerste keer wêreldwyd op Netflix uitgesaai word.
‘X-Men’-akteur (42) verloor kankerstryd
Hy het aan blindedermkanker gely.
Stormsterk winde waai binnekort deur ‘Suidooster’
Dit is ʼn nuwe jaar, met nuwe kinkels vir die inwoners van Ruiterbosch.
Luister: Oudrugbyspeler sê hoe hy ‘Die Brug’ aanpak, wen
“Die maklike uitweg was dalk om te deel. Ek het besluit om die moeilike ding te doen deur te weet: dit is nie waarom ek ingeskryf het nie.”