Die eendjie het in 2006 tydens ʼn wêreldrekordpoging verdwyn.
Lees meerVreemd
Ballerinas gee die toon aan met nuwe wêreldrekord
Die doel was om ʼn rekord te verbeter van die meeste ballerinas wat vir ʼn minuut lank ‘en pointe’ bly dans.
Hoe trek jy ‘n kruisie? Dís wat dit van jou sê
Die manier hoe jy ʼn kruisie trek of hoe jy die letter X maak, sê glo baie oor jou persoonlikheid.
Barbie-koors loop oor na braaisous
Beetekstrak word gebruik om die sous daardie kenmerkende Barbie-pienk kleur te gee.
Bakkery aan klante: Pasop vir diamant
Die eienaar glo ʼn steen uit haar trouring het in ʼn baksel deeg beland.
Teekoppie van R1,2 miljoen gesteel
Die gesteelde teekoppie was een van die duurste van die meer as 1 000 stukke blink tee- en eetgerei en ander artefakte wat op uitstalling is.
Vermiste poolhond gevind waar hy met bere speel
Die video is reeds meer as 20 miljoen keer op Instagram gekyk.
Dié seun is ʼn menslike sakrekenaar
Die 13-jarige het die gehoor sprakeloos gehad met sy ongelooflike wiskundige vaardigheid.
So eerlik soos goud! Man gee ‘rommel’ terug
“Ek het die goud en kontant vir ʼn paar dae gehou, maar ek kon dit nie vir myself hou nie.”
Oeps! Ma misgis stortseep vir olyfolie
“Die hoender proe soos seep!”
111-jarige nou wêreld se oudste man
Hy woon tans by ’n versorgingshuis in Southport, waar personeel hom as “’n groot praatkous” beskryf.
Vermiste hond 3 700 km ver van haar huis gevind
“Dis ʼn storie wat Hollywood graag sal wil vertel.”
VSA-gevangenes wil baie graag sonsverduistering beleef
Ses gevangenes in die VSA het owerhede gedagvaar om toestemming te bekom om vanjaar se grootste astronomiese gebeurtenis te beleef – die algehele sonsverduistering op 8 April.
Man beken skuld oor diefstal van goue troon
Die man dien reeds 17 jaar tronkstraf uit vir ‘n rits diefstalle, insluitend trekkers en trofees ter waarde van sowat £400 000 uit die nasionale museum vir perdewedrenne.
Video: Aarbei onder mikroskoop laat kykers ril
“Ek eet nooit weer vrugte wat nie afgespoel is nie!”
Vrou versorg tossel wat sy vir krimpvarkie aansien
Toe die diertjie die hele nag lank nie beweeg of enigiets geëet het nie, het sy dit na ‘n veearts geneem.
Polisie gryp in toe broers motor in ‘helikopter’ verander
Die broers se planne is in die wiele gery toe polisiebeamptes op die “motorkopter” beslag gelê het.
Eerste vrou voltooi uitmergelende marathon
Sedert 1989 het meer as 1 000 ultramarathonatlete al die uitmergelende roete aangedurf, maar nog net 20 het betyds die eindstreep gehaal.
Tronk toe met Fransman ná 25 spoedboetes in 19 dae
Die 23-jarige man het tussen 6 en 25 Februarie vanjaar die spoedgrens in Noorweë 25 keer oortree.
Video: Hotelkamer onder die see
ʼn Video van ʼn ondersese hotelkamer het sosiale media aan die gons.