ʼn Kunstenaar wat bekend is vir sy mikroskopiese kuns, het ʼn beeld van William Shakespeare geskep wat in die oog van ʼn naald kan pas.
Vreemd
[Foto’s] Internet gaande oor gorilla se klein sitplekke
Ndume die gorilla het sosialemedia-gebruikers gaande weens die klein voorwerpe waarop hy graag sit.
Nog ʼn ‘leeu’ in Braamfontein gesien
Sosiale media was vandeesweek behoorlik aan die gons nadat ʼn leeu in die strate van Braamfontein gewaar is. Dié keer gons dit egter oor ʼn ander soort leeu.
Praat enige taal met dié T-hemp!
As jy al ooit gestrand was in ʼn land waar die plaaslike inwoners nie jou aksent verstaan of jy nie ʼn woord van die inheemse taal kan praat nie, is dié T-hemp jou antwoord!
Oogtoets: Wat skuil in die rooi kol?
Is jou oë goed genoeg om te sien dat daar ʼn prentjie in dié rooi kol skuil?
Seekat ontsnap terug see toe
ʼn Seekat het ʼn waaghalse poging aangewend om uit sy tenk by ʼn akwarium in Nieu-Seeland te ontsnap, teen ʼn 50 meter hoë afvoerpyp af te gly en in die see te verdwyn.
[Video] Elke bok kry sy dag
ʼn Jagluiperd het onlangs in Tanzanië sy moses teëgekom toe sy aandete terugbaklei het.
Video: Tuingereedskap – Só skep jy orde
Suzelle DIY het so pas ʼn nuwe video vrygestel! In dié video wys sy jou hoe om jou tuingereedskap op ʼn kreatiewe manier netjies bymekaar te hou.
Etiket: Só maak mens
Het jy geweet dit is onbeskof om ‘n bruid geluk te wens? Hier is ‘n paar ongewone etiketreëls.
[Video] Salig onbewus dat ʼn beer haar jaag
ʼn Sneeuplankryer het die angswekkende oomblik verfilm toe ʼn beer haar jaag – salig onbewus van dit wat agter haar gebeur.
[Video] Die beste kolhou ooit!
Die Suid-Afrikaner Louis Oosthuizen het almal gaande met sy kolhou wat hy Sondag by die Amerikaanse Meesterstoernooi op Augusta aangeteken het.
[Foto’s] Drie glase wyn later
ʼn Brasiliaanse fotograaf verduidelik dié “3 glase later”-projek was aanvanklik ʼn grap – soos ʼn speletjie na-ure.
‘Vandag het ek ʼn engel ontmoet’
Een man se goedhartigheid het hierdie week soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei.
[Video] 31ste kolhou vir legende Gary Player
Gary Player (80) het vandeesweek bewys waarom hy as ʼn golflegende beskou word toe hy Woensdag sy 31ste kolhou in sy loopbaan aangeteken het.
[Video] Almal kan ʼn les by dié driejarige gimnas leer
Wat gebeur as jy val? “Dan staan jy maar net weer op.”
Foto bewys SA is net so mooi uit die ruimte
ʼn Foto van die Britse ruimtevaarder Tim Peake het opnuut bewys: Suid-Afrika is een van die mooiste lande in die wêreld.
[Video] Sien dié kuns slegs as dit reën
ʼn Kunstenaar het van ʼn nuwe moderne weergawe van onsigbare ink gebruik gemaak om kunswerke en tonele op sypaadjies te verf wat slegs sigbaar is wanneer dit reën.
[Video] Die ontbytmasjien
Met dié masjien kan jy terselfdertyd studeer en ontbyt geniet!
[Video] Voëlkyker van formaat
‘n Graad nege-leerling aan die Hoërskool Garsfontein het ‘n interessante stokperdjie.
[Video] Verwyder plaknotas só
As jy al ooit plaknotas (“sticky notes”) gebruik het, weet jy dit kan vreeslik omkrul – hierdie video wys jou hoe om só omkrullery te verhoed en boonop die plakbaarheid te verhoog.