Die skildery sal na verwagting die duurste 20ste eeuse kunswerk word wanneer dit in Mei in New York op ʼn veiling te koop aangebied word.
Vreemd
Gʼn water meer vir personeel nie, sê maatskappy
Die bestuur meen die werknemers het “die voorreg misbruik”
Deurklokkies in die huis help dié ma
“Hierdie klokkies het ons huis baie meer vriendelik gemaak!”
Kyk! Rocker Rod Stewart vul self slaggate
Die musieklegende sal met sy selfdoenbenadering moontlik heel tuis in Suid-Afrika voel.
Toe gʼn wêreldrekord vir grootste aartappel
Guinness-wêreldrekord sê Dug is nie ʼn regte aartappel nie.
Wie’s baas en wie’s die hond?
ʼn Yslike groot hond bied emosionele ondersteuning vir ʼn kat.
Seldsame vonds: Wolhaarmammoet-tand gevind, verkoop
“Alhoewel ander vissermanne ook op fossiele afkom, is dit seldsaam dat dit só goed bewaar is soos die tand wat Rider gevind het.”
11 jaar lange projek om replika van wêreldbekende tapisserie te maak
Hansson het in 2016 met die projek begin en spandeer daagliks ure lank daaraan om ‘n replika van die 70 m lange tapisserie, wat die Normandiese inval van Engeland deur William die Oorwinnaar uitbeeld, te skep.
Hartroerende video van Oekraïense meisie wat viool speel
ʼn Hartroerende video wys hoe ʼn Oekraïense meisie vir vlugtelinge in ʼn bomskuiling viool speel.
Video: Seun gered wat kat wou red
ʼn Seun, wat ʼn kat wou red, moes self uit ʼn boom gered word.
Video: Jakkals geniet banjo terdeë
Die video is reeds meer as 10 miljoen keer gekyk.
Video: Goue gonser vir hommeltuig-vertoning
“Hommeltuie was nog altyd vir my net ʼn irritasie. Tot vandag toe.”
Amelia Earhart se helm haal meer as R12 miljoen
Die naam “A. Earhart” wat met ʼn swart pen geskryf is, is vandag nog sigbaar in die helm.
Video: Miljoene kyk na truuk met suikerpakkie
ʼn Paar valkoë is oortuig hulle weet presies wat gebeur.
‘Pa, hoe maak mens?’-video’s uiters gewild
Hoe skeer mens jou baard? Hoe knoop mens ‘n das? Hoe ruil ek ‘n band om? Hoe stryk ek ‘n knopieshemp? Hy het dié kanaal begin om lewenslesse oor te dra wat hy nooit by sy eie pa geleer het nie.
Video: Krokodil gou gevang ná hy ontsnap
Die krokodil het die ruit van die voertuig gebreek om te ontsnap.
Tweeling trou met tweeling: Kyk hoe lyk die babas
Alhoewel die babas nefies is, is hulle geneties eintlik broers.
Man wou glo by tiers se hok inbreek
ʼn Man is Maandag in hegtenis geneem toe hy by die tiers in ʼn dieretuin se hok wou inbreek.
Google Maps-gebruiker verstom oor kind in asblik
Kykers is verward oor die video wat wys hoe ʼn kind se kop by ʼn asblik uitsteek – en daar is geen leidrade hoe hy in dié penarie beland het nie.
Yslike opaal vir meer as R2 miljoen verkoop
Die opaal, genaamd “Americus Australis”, weeg meer as 11 800 karaat