Suid-Afrikaners het oudergewoonte gou met grappies gereageer ná die Springbokke Sondagaand met Frankryk afgereken het.
Vreemd
Ongeskonde antieke grimering opgegrawe
Tien verskillende helder skakerings van antieke Romeinse grimeringpigmente is gevind.
Amerikaanse mummie na 128 jaar begrawe
ʼn Menigte mense het die afgelope paar dae tougestaan om hul eer te betoon, foto’s te neem of hul net te verwonder aan ’n toneel wat waarskynlik nooit weer in die VSA herhaal sal word nie.
Wêreldrekord vir pampoen ‘so groot soos ʼn seekoei’
ʼn Yslike pampoen, wat soveel soos ʼn seekoei weeg, het die rekord ontvang vir die wêreld se grootste – en aan sy eienaar prysgeld van meer as R560 000 verseker.
Gesin vind 1 200 jaar oue Viking-skat toe hulle oorbel soek
Die vonds sluit twee borsspelde in wat ongeveer 1 200 jaar oud is.
Vrou met kameelperdkuttels betrap by lughawe
Die vrou wou glo ʼn halssnoer maak van die kuttels.
Video: Mense ry stok-perdjies in dié sport
In dié kompetisie neem mense aan ʼn verskeidenheid ruiter-items deel met ʼn stok waaraan ʼn speelgoedperd se kop en stert vasgemaak is.
Boekklub lees 28 jaar lank aan een boek
Die boekklub het in 1995 begin en tydens die pandemie op Zoom met die gesprekke voortgegaan.
104-jarige nou wêreld se oudste vryvaller
Dorothy Hoffner van Chicago het eers as 100-jarige met dié avontuurlustige stokperdjie begin.
Pootpatrollie: Sekuriteitswagte neem rondloperkatte aan
Foto’s van Conan wat sy baadjie dra met die woord “sekuriteit” daarop gedruk en op ʼn lessenaar lê langs ʼn lewensgrootte kartonfoto van Mingming, is reeds duisende kere op Facebook gedeel.
Video: Olifant gee kind se verlore skoen terug
Kykers staan verstom oor die olifant se goedhartigheid en intelligensie. Ander pleit vir die dier se vrylating en meen hy moet nie in aanhouding wees in ʼn dieretuin nie.
Trop skape vreet per ongeluk 100 kg dagga
Toe hul skaapwagter hulle later gevind het, het hy ontdek die skape tree vreemd op.
Video: Rekord vir 10-jarige wat skaakbord geblinddoek pak
“Om te sien hoe mense hul eie beperkings op die proef stel en ongelooflike dinge regkry, het my geïnspireer.”
Egpaar vergoed oor onwelriekende woef op vlug
Die hond het glo gekwyl, gesnork en windjies gelaat.
Video: Ouma van 81 durf Grand Canyon aan
Haar kankerdiagnose het haar nie afgeskrik om die Grand Canyon van rand tot rand binne 21 uur af te lê nie.
Video: Ongelooflik! Marionet verf skilderytjies
ʼn Video van ʼn straatkunstenaar wat behendig ʼn marionet kan manipuleer om skilderytjies te verf, is baie gewild.
Video: Kry die laaste druppel tamatiesous uit die bottel
In ʼn tyd waar mens jou sente twee keer moet omdraai en al hoe minder luukses deel vorm van die begroting, is dit handig om te weet hoe mens die laaste druppel uit die tamatiebottel kan kry.
Oorskot van ‘nie-menslike wesens’ aan Mexikaanse kongres gewys
Die vertoon van die beweerde oorskot van twee “nie-menslike wesens” tydens ’n spesiale sitting van die Mexikaanse kongres, het tot ʼn mengsel van verbasing, ongeloof en bespotting op sosiale media gelei.
Vrou sluk per ongeluk AirPod – sy dog dis ʼn vitamienpil
Die grappige video is reeds byna 3 miljoen keer gekyk.
Verdwaalde stapper danksy wildkameras gered
Die man het twee keer die kamera genader – een keer om die woorde “help my” met sy mond te vorm en een keer om ʼn duim af-teken te wys.