Daar is sommige koeke wat byna te mooi is om te eet, maar dan is daar ʼn paar wat baie bedenklik lyk …
Vreemd
KI-bot stel dodelike resepte voor
Hoe klink ʼn miergif-konfytbroodjie vir jou?
Video: Hygend hert, wat ʼn Hummer!
Die Hummer H1 “X3” is na bewering drie keer groter as ʼn gewone sportnutsvoertuig.
Man bederf vrou met 1,2 miljoen sonneblomme
Het jy al ʼn blomruiker van ʼn miljoen blomme ontvang?
Video: Koei en slang se ongekende ‘vriendskap’ laat oë rek
“ʼn Pragtige uitdrukking van harmonie. In vandag se wêreld behoort die mensdom by hierdie lieflike siele te leer.”
Ouma-beskuit nou ook in pienk ‘gedoop’
Dit blyk dat nie eens Ouma-beskuit die sogenaamde Barbiekoors kan vryspring nie.
Video: Onderwaterrit met ʼn Toyota Land Cruiser
ʼn Groep Australiërs vier fees ná hulle die bodem van ʼn hawe, vol krokodille, met ʼn Toyota Land Cruiser oorgesteek het.
Bere nie mense in kostuum nie, sê dieretuin in China
Kykers bevraagteken of dit nie dalk ʼn mens in ʼn kostuum is wat net soos ʼn beer vermom is nie, as mens kyk na die gedrag en die voue in die pels wat lyk soos klere wat nie goed pas nie.
Twitter-voëltjie vir natuurbewaring gebruik
Die verandering van Twitter se naam en logo na “X” het opslae gemaak en die World Wild Fund for Nature (WWF) in Duitsland het besluit om ook by die gesprek aan te sluit.
Video: Ongelooflik! Jongleur los drie Rubik-kubusse in die lug op
Om as jongleur die kubus op te los, verg uiterste konsentrasie en fisiese vaardigheid. Benewens die feit dat jy kop moet hou om drie kubusse gelyktydig op te los, moet jy ook ʼn perfekte jongleur-ritme behou.
Vrou nou verlief op selfoondief
Hy het eers haar selfoon gesteel en toe haar hart.
Thor tuis ná hy ‘elke land in die wêreld’ besoek het
Hy is die eerste persoon om elke land in die wêreld in ʼn enkele reis te besoek sonder om te vlieg.
Wat jou kar se kleur van jou sê
Die kleur van jou motor kan baie oor jou persoonlikheid verklap.
Branderplankryer-otter ontwyk vangers
“Dit lyk oulik, maar dit is glad nie. Hierdie otter is baie aggressief.”
Video: 90-jarige liggaamsbouer steeds gereeld in die gim
Hy was as kind sieklik en het uiteindelik die gewigte begin optel. “Ek wou ʼn superheld word,” sê hy.
Video: Nuwe MSG Sphere in Las Vegas betower met ligte
ʼn Nuwe vermaakarena in Las Vegas in die VSA met die vermoë om die omgewing te verlig betower besoekers.
Yslike vlermuis gee mens die ritteltits
Mense kry “nagmerries” oor die vlermuis “so groot soos ʼn mens”, maar dis darem nie die volledige verhaal nie.
Tjortspatrollie: Honde gaan vir DNS-toetse moet gaan
“Mense wat nie hul honde se gemors skoonmaak nie, gee nie ʼn flenter om vir enigiemand nie.”
Lessenaar-oefeninge kan jou gesond hou
Mense wat in ʼn kantoor werk, sit soms 14 uur lank per dag. Eenvoudige oefeninge elke uur kan jou gesondheid beduidend verbeter.
Die grootste malvalekker ooit
Jy gaan waarskynlik nie dié malvalekker kan braai nie.