Met dié slim plan kan jy rustig skoene gaan koop vir jou kinders wat perfek sal pas, sonder dat hulle die uitmergelende inkopietog hoef mee te maak.
Vreemd
Groot verrassing vir dorp toe dit skielik sjokolade sneeu
Die stof is absoluut skadeloos vir mense en die omgewing.
Lego-stukkie kom twee jaar later uit seun se neus
ʼn Lego-stukkie het uit ʼn sewejarige seun se neus geval byna twee jaar ná die verdwyn het.
Dalk die lelikste troukoek ooit?
Die bruid was baie teleurgesteld toe sy die tema-troukoek sien en haar niggie het ʼn foto daarvan op sosiale media gedeel.
Só lyk die duurste gesigmasker in die wêreld
“Die koper het net twee eise gehad: dit moet voor die einde van die jaar gereed wees en dit moet die duurste masker in die wêreld wees.”
Lekker lag: Haar rybewys is toe ’n foto van ʼn stoel
ʼn Vrou wat haar rybewys aanlyn wou hernu, het lekker gelag toe sy dit uiteindelik ontvang.
Video: SA groep het wêreld aan die dans met Jerusalema
Gesondheidswerkers, supermark-personeel, ouetehuis-inwoners en skoliere wêreldwyd het al aangesluit by musiekliefhebbers en beweeg saam op die aansteeklike ritme van dié liedjie.
Video: Kyk hoe waterval verkeerdekant toe val
Skouspelagtig! Dié video wys ʼn agterstevoorom waterval.
Bruid geterg oor ‘feetjiekostuum’ vir tweelingsussie
ʼn Bruid word geterg oor die “feetjiekostuum” wat sy wou hê haar tweelingsussie moet dra, maar wat die sussie geweier het om aan te trek.
Video: Kleintjies pak ʼn trop leeus – en wen!
Ondanks die feit dat die klein diertjies in die minderheid was en baie kleiner is as die leeus, het hulle as wenners uit die stryd getree en die groot katte gedwing om terug te tree.
Video: Olimpiese swemmer swem met glas melk op haar kop
In die video swem sy die hele swembad se lengte met ʼn glas sjokolademelk op haar kop sonder om ʼn druppel te stort.
Dwelmmuil-kat ontsnap uit tronk
ʼn Kat, wat met dwelmmiddels en SIM-kaarte betrap is, het uit ‘n hoësekuriteitgevangenis ontsnap.
Video: Eendjie sit tier ore aan
Dié eendjie het ternouernood ontkom danksy slimstreke en dit vrygespring om ʼn tier se middagete te word.
Tjoekie toe oor ʼn spelfout
ʼn Spelfout op ‘n vervalste sterftesertifikaat het die aap uit die mou gelaat.
Eenvoudige plesiertjies: Kinders maak hul eie rondomtalie
Sosialemediagebruikers meen ʼn video van kinders wat hul eie rondomtalie gebou het, is ʼn bewys dat dit die eenvoudige dinge in die lewe is wat mens die gelukkigste maak.
Vrou wil haarknippie vir ʼn huis verruil – sy het reeds ʼn kar gekry
Sy het slegs met ʼn haarknippie begin. Haar plan is om uiteindelik die knippie vir ʼn huis te verruil.
Foto’s: Dassies se donkies kry eie eetkamerstel
Die donkies van die Dassiesfontein-padstal is so wonderlik hulle spog sommer nou met hulle eie reusagtige eetkamerstel.
Video: Babahondjie probeer die sonlig eet
As jy bietjie afleiding soek, is hierdie video net die regte medisyne.
Video: Tier kom sy moses teë
Dié video is ʼn bewys dat selfs tiere katvoet is as hulle op iets angswekkend afkom.
Bruid gekap oor prettige foto
ʼn Bruid word deur gebruikers veroordeel vir ʼn tong-in-die-kies foto wat sy op sosiale media gedeel het.