Klankgolf 2019: Behoeftebepaling

Die gemeenskapsradioseminaar gaan die jaar voorlopig aangebied word by ATKV-Goudini Spa in Rawsonville in die Wes-Kaap en jy kan solank voorlopig 18 en 19 Julie 2019 in jou dagboek aanteken.

Stuur asseblief vir ons solank ʼn aanduiding of julle stasie teenwoordig sal wees en hoeveel persone julle gaan afvaardig om hierdie opwindende geleentheid by te woon deur die onderstaande vorm in te vul.