Hier is die wenners van selfhelpjoernaal

Talana Vuren-Kuhn. (Foto: Maroela Media)

Vier gelukkige Maroela Media-lesers het elkeen ’n eksemplaar van Talana Vuren-Kuhn se selfhelpjoernaal, 28 dae na selfliefde, gewen.

Baie geluk aan Paula de Vos, Elmarie Brydenbach, Eldine Burger en Jessie Louw wat elkeen binnekort heerlik kan begin lees aan dié joernaal.

Hou Maroela Media dop vir nog opwindende kompetisies en skryf in!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.