Jy kuier al lank hier op Maroela Media, en jy ken ons reeds baie goed – ons is jou bron van gratis Afrikaanse nuus. By ons voel jy tuis en jy weet met ʼn geruste hart dat ons nuus geloofwaardig en betroubaar is.
Ons is daai paar gemaklike skoene in jou klerekas waarmee jy al kilometers ver geloop het en jy weet jy kan enige pad met hulle aanpak. Ons is daardie plekkie op jou rusbank wat jy weet net joune is – jy voel sommer dadelik tuis. Maroela is die reuk van varsgebakte beskuit in jou ouma se kombuis en die geluid van kinders wat lag in die gang.
Maroela Media is die plek waar jy jouself kan kom tuismaak: dis waar jy op hoogte bly met al die jongste nuus, sportnuus, Afrikaanse nuus, vermaaknuus, goeie nuus en sommer nog vele meer.
Nou wil ons graag weet wie jy is! Vul die volgende vorm in en daar is dalk ʼn lekker prys op pad na jou!
Bepalings en voorwaardes
- Deelnemers moet 18 jaar of ouer wees.
- Lees ons privaatheidsbeleid.