Stem vir jou Sandra Prinsloo-gunsteling en wen!

Mwah! Sandra Prinsloo Kompetisie

Stem vir jou gunsteling weergawe van die liedjie “Sandra Prinsloo” en staan ‘n kans om CD-geskenkpak ter waarde van R1 000 wen.

Hierdie kompetisie is gesluit: Die musiekgroep Mwah! se treffer Sandra Prinsloo, in samewerking met Elvis se seun, was só gewild dat hulle nou ook ʼn verwerking van dié gewilde liedjie gemaak het.

Stem nou vir jóú gunsteling weergawe van die liedjie en jy kan, met komplimente van Luisternet Musiek, ‘n CD-geskenkpak ter waarde van R1 000 wen!

Die musiekvideo van die oorspronklike weergawe en ʼn opname van die verwerking volg onderaan die berig.

Indien jy meer van die oorspronklike weergawe hou, stuur ʼn SMS met SANDRA1 gevolg deur jou naam na 33075. As jy meer van die nuwe weergawe hou, stuur ʼn SMS met SANDRA2  gevolg met jou naam na 33075. Elke SMS kos R1.50.

Die kompetisie sluit Dinsdag, 6 Mei om 12:00 en die wenner sal op Woensdag 7 Mei, op ons Facebook-blad bekend gemaak word.

Bepalings en voorwaardes geld.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Geen kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.