Wen dié winter saam met kykNET en Maroela Media!

LET WEL: Hierdie kompetisie het op 7 September 2018 gesluit

Kyk kykNET hierdie winter en staan die kans om R10 000 te wen.

Al wat jy moet doen, is om elke Maandag tot Donderdag hier op Maroela Media se webwerf te kom loer vir die daaglikse vraag. Kyk dan tussen 20:00 en 21:00 kykNET DStv-kanaal 144, gaan na kykNET.tv en vul die inskrywingsvorm in. Hoe meer dae jy inskryf, hoe groter is jou kans om die R10 000 wat op die spel is, te wen.

6 September 2018 se vraag

Van waar af is die deelnemer van hierdie episode van Mooimaak? (kyk Mooimaak)

antwoord die vraag deur die vorm op kykNET se webwerf in te vul. Inskrywings open daagliks om 20:00 en sluit die volgende dag om 12:00.

Wat is op die spel?

R10 000 in kontant

Inskrywingsmetode

  1. Besoek daagliks Maroela Media se webwerf vir die dag se vraag.
  2. Kyk dan kykNET DStv-kanaal 144 Maandae tot Donderdag 20:00 – 21:00 vir die antwoord op die vraag.
  3. Vul die inskrywingsvorm in op kykNET.tv.

Inskrywingstydperk

Maandag tot Donderdag, 9 Julie 2018 – 7 September 2018. Inskrywings sal daagliks van 20:00 tot die volgende oggend om 12:00 oop wees.

Wie kwalifiseer om deel te neem?

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls

  • Die wenner word deur ’n onafhanklike maatskappy aangewys.
  • Die wenner sal via e-pos in kennis gestel word en daarna op kykNET en Maroela Media se webwerf aangekondig word.
  • Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.
  • Die prys moet binne 12 maande van ontvangs gebruik word.
  • Daar is geen beperking op inskrywings nie.
  • Die kompetisie is slegs oop vir DStv-intekenaars.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.