[WEN] Kuier saam met Jak de Priester

Jak de Priester. Foto: Verskaf.

Jak de Priester. Foto: Verskaf.

ʼn Gelukkige Maroela Media-leser het die kans om een dubbelkaartjie na ʼn vertoning van Jak de Priester by die Blou Hond-teater in Pretoria te wen.

Dié prys sluit verwelkomingsdrankies, ʼn ete en die vertoning by die Blou Hond-teater by die Casa Toscana-gastehuis te Darlingtonweg, Pretoria, in. Die vertoning vind plaas op 22 Junie om 18:00 vir 18:30.

Om in te skryf, stuur jou naam, van, selfoonnommer en jou antwoord op die volgende vraag na [email protected]: By watter gastehuis is die Blou Hond-teater geleë?

Die wenner word per e-pos in kennis gestel.

Die kompetisie is nou gesluit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.