Wenner bekendgemaak van Maroela se kaggelhout-kompetisie

(Foto: Shutterstock)

Wat is dan nou geselliger as ʼn vuurtjie of ʼn kaggel in die winter? Op koue wintersaande is dit die lekkerste om jou voor die vlamme tuis te maak met ʼn beker warmsjokolade.

Maroela wil seker maak jou wintersaande is ook gevul met die geselligheid en hitte wat ʼn kaggel of ʼn vuurtjie kan bied.

Wilhelm van Wyk van Bloemfontein is die gelukkige wenner van ons braaihout/kaggelhout-kompetisie. Hy wen hout ter waarde van R5 000 om hom in die ysige Bloemfonteinwinters warm te hou. Geluk, Wilhelm!

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.