Wenners: Dias Summer Festival in Mosselbaai

Vyf gelukkige lesers kon elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die Dias Summer Festival in Mosselbaai op Vrydag 17 Desember.

Die kompetisie het op Donderdag 9 Desember gesluit en die wenners is vandag (Vrydag) 10 Desember aangekondig.

Baie geluk aan Nicole Maddocks, Marinus van Dyck, Petra Petersen, Ruan Clayton en Magda Kask wat elkeen ʼn dubbelkaartjie wen.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.