Vier gelukkige lesers kon elkeen ʼn dubbelkaartjie na Jennifer Zamudio en Riaan Grobler se vertoning op Vrydag 1 April in die AfriForum-teater in Pretoria wen.
Die kompetisie het op Vrydag 25 Maart om middernag gesluit en die wenners is vandag (Maandag) 28 Maart aangekondig.
Baie geluk aan Izak la Cock, Tina Jacobs, Magda Grundling en Jaco Weber wat elkeen ʼn dubbelkaartjie na die vertoning wen.
Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.