Wenners: Juanita, Rudi, Jo en Nádine saam in ‘luukse konsert’ te sien

Twee gelukkige lesers kon elkeen ʼn dubbelkaartjie na die Fluweel-konsert met Rudi Claase, Juanita du Plessis, Jo Black en Nádine in die Theatre of Marcellus by Emperor’s Palace wen.

Die kompetisie het op Woensdag 26 Oktober gesluit.

Baie geluk aan Marthie Mower en Marizka van der Merwe.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.