Wenners: Klipwerf Orkes se Hantam Kersfees-album

Vyf gelukkige lesers kon elkeen ʼn kopie van die Klipwerf Orkes se nuwe Kersfeesalbum, Hantam Kersfees, wen.

Dié kompetisie het op Vrydag 19 November gesluit en die wenners is vandag (Maandag) 22 November aangekondig.

Baie geluk aan Sarita Engelbrecht, Wem Barnard, Esta van der Westhuizen, Belinda Greeff en Wouter van Rooyen wat elkeen ʼn album in die pos kan verwag.

Hou gerus Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.