Wenners: kykNET Buite-ekspo

Van 4×4-ritte en braaikompetisies tot pretparke en wynproe, die kykNET Buite Ekspo bied iets vir almal. (Foto: Verskaf)

Drie gelukkige lesers kon elkeen ʼn dagbesoekerskaartjie vir ʼn gesin van vier vir die kykNET Buite-ekspo wen.

Die kompetisie het op 17 Maart om middernag gesluit en die wenners is vandag (Vrydag) 18 Maart aangekondig.

Baie geluk aan Sybil Mitton, Johanice Bester en Raymond Chegwidden, wat elkeen ʼn dagbesoekerskaartjie vir ʼn gesin van vier wen.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.