Wenners: Proe’toria by Monte de Dios

Die Proe’toria-fees bied vanjaar talle kos- en drankstalletjies. (Foto: Facebook/Proe’toria)

Drie gelukkige lesers kon elkeen ‘n dubbel-BBP-kaartjie wen na die Proe’toria-fees by Monte de Dios in Pretoria op 5 en 6 Maart.

Die kompetisie het op Donderdag 24 Februarie om middernag gesluit en die wenners is vandag (Maandag) 28 Februarie aangekondig.

Baie geluk aan Corné de Ru, Vivia Grobbelaar en Le-Juané Crous wat elkeen ‘n dubbelkaartjie wen.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.