Wenners: Spoegwolf Ruiters van die Kaap by Loftus Park

Vyf gelukkige lesers kon elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na Spoegwolf se Ruiters van die Kaap-fees by Loftus Park, Pretoria, op Saterdag 4 Desember.

Die kompetisie het op Donderdag 25 November gesluit en die wenners is vandag (Vrydag) 26 November aangekondig.

Baie geluk aan Maheta Uys, Chloe Bruins, Ansie Vercuiel en Wiehann Botha, wat elkeen ʼn dubbelkaartjie wen.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.