Wenners: Vier Kersfees saam met kykNET

Twee gelukkige lesers kon elkeen ʼn kaartjie vir ʼn gesin van vier lede na die kykNET Kersfeesspel wen.

Die geleentheid vind op Woensdag 30 November in die Mosaïek-teatro in Fairland, Johannesburg, plaas.

Die kompetisie het Donderdag 24 November gesluit.

Baie geluk aan Marizka van der Merwe en Chantel Jacobs.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.