10 lekker restaurante met ’n see-uitsig

Die Desember-vakansie is ʼn lekker tyd om nie net vir jouself nie, maar ook vir jou kombuis ʼn blaaskans te gee. Gaan probeer ʼn nuwe restaurant saam met vriende en familie. En wat kan dan beter wees as wanneer dié restaurante boonop teen die see is?

Hier is tien restaurante met lekker kos, ʼn gesellige atmosfeer en ʼn asemrowende see-uitsig wat jou summier sal laat voel of jy op vakansie is, al is jy dalk nie eens nie!

1. Chokka Block (Port St. Francis)

Die uitsig van Chokka Block af (Foto: Facebook)

2. Circus Circus Café (Durban)

Circus Circus Café (Foto: Facebook)

3. The Grand Gafé and Beach (Seepunt, Kaapstad)

The Grand Gafé and Beach (Foto: Facebook)

4. Blue Peter (Bloubergstrand)

Blue Peter Hotel (Foto: bluepeter.com)

5. The Brass Bell (Kalkbaai)

The Brass Bell (Foto: Gordon Sterling/Facebook)

6. Muisbosskerm (Lambertsbaai)

Muisbosskerm (Foto: Facebook)

7. Bientang’s Cave (Hermanus)

Bientang’s Cave (Foto: Facebook)

8. East Head Café (Knysna)

East Head Café (Foto: eastheadcafe.co.za)

9. Kitchen Window (Jeffreysbaai)

Kitchen Window (Foto: Facebook)

10. De Vette Mossel (Grootbrak)

De Vette Mossel Grootbrak (Foto: Facebook)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae