Soorte resepte:

5 bykosse vir jou feestafel

Van koperpennie-wortelslaai tot tuisgebakte brood. Hier sal jy ʼn verskeidenheid resepte kry waarmee jy jou gaste dié feestyd kan beïndruk.

Biltong-en-roombroodjie

Dié broodjie met ʼn biltong-en-roomvulsel is vreeslik lekker as hy warm uit die oond kom, veral saam met braaivleis.

Klik hier vir die resep.

Gemarineerde groentesosaties

ʼn Maklike, gesonde bykos vir jou braai.

Gemarineerde groentesosaties (Foto: Lapa-uitgewers)

Klik hier vir die resep.

Gevulde sampioene met brie

Hierdie is nie jou gewone knoffelsampioene nie.

Gevulde sampioene met brie. (Foto: Lapa Uitgewers)

Klik hier vir die resep.

Koperpennie-wortelslaai

ʼn Lekker slaai om in die koelkas gereed te hê.

Koperpennie-wortelslaai (Foto: Uitpakkos/Lapa Uitgewers)

Klik hier vir die resep.

Pampoentert

Dis maklik om pampoentert te maak.

Klik hier vir die resep.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.