Soorte resepte:

Bak dié koekies vir die blik

Wat is die vakansie en Kersfees sonder ʼn propvol koekblik met tuisgebakte koekies?

Gesonde sjokoladesplinterkoekies

Hierdie koekies is ʼn moet vir die vakansie!

Gesonde sjokolade-splinterkoekies (Foto: Lapa-uitgewers)

Klik hier vir die resep.

Klapperkoekies

Hou die koekblikke hierdie Desember vol met dié heerlike klapperkoekieresep. Dit smaak vorentoe saam met boeretroos of selfs ʼn lekker koppie tee.

Klik hier vir die resep.

Sagte gemmerkoekies

ʼn Blik vol gemmerkoekies is altyd ʼn wenner. Ruik jy al daardie kenmerkende reuk uit jou ouma se kombuis?

Argieffoto

Klik hier vir die resep.

Slimjan-koekies

Maklike vakansiekoekies wat die kinders sommer self kan maak!

Klik hier vir die resep.

Miljoenêrskoekies

Hierdie brosbroodbasis is heerlik en veerlig met dekadente lae tuisgemaakte karamel en sjokolade.

Miljoenêrskoekies (Foto: Annelien Pienaar)

Klik hier vir die resep.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.