Soorte resepte:

Resep: Rissie-mengelmoes

(Foto: Pixabay)

Maroela Media-leser Natashia du Plessis sê haar man was die inspirasie vir hierdie resep omdat hy baie van brandrissies hou.

“Ek wou vir hom iets smaakliks, maar tog iets wat ʼn bietjie brand ook maak. Rissies is ryk aan vitamien C, so dit is ook baie gesond,” sê sy.

Bestanddele

  • 500 g gerasperde wortel
  • 3 mediumgroot uie, fyn gesny
  • 20 rooi en groen brandrissies
  • 2 k wit asyn
  • 1 t sterk kerriepoeier

Metode

  1. Gooi alles saam in ’n pot en kook tot wortel sag is.
  2. Bottel die mengsel warm en laat staan minstens ’n week.

Stuur jou resep hier vir ons!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.