Soorte resepte:

Die maklikste aandete met Mama’s Pies

Promosie-artikel

Mama’s Pies verskaf pasteitjies met beproefde resepte in al die geure waaroor Suid-Afrikaners dol is.

Pioneer Foods, wat Mama’s Pies vervaardig, is al generasies lank bekend vir sy klassieke Suid-Afrikaanse produkte. Elke produk word met liefde vervaardig.

Met Mama’s Pies kan jy staat maak op ʼn tuisgebakte, heerlike, lipafleklekker pasteitjie – wat boonop waarde vir geld bied.

  • Die Pepper Steak-geur is heerlik vir ʼn aandete en jy kan gerus wees dat slegs gehalte vleisprodukte gebruik word.
  • Steak & Kidney-pasteitijes is ideaal vir die lang pad of as jy vinnig iets moet opdis.
  • Kinders is soms vol fiemies, maar hulle gaan dol wees oor die Chicken & Mushroom-pasteitjies met ʼn nuwe romerige resep, regte hoender en varsgeplukte sampioene.

Elke Mama’s Pies-pastei bied jou 43% egte vleis-vulsel, 56% pasteikors met ʼn heerlike skilferkorsdeeg en die beste speserye en geure.

Geniet die pasteitjies tussen etes, met middagete, ná skool, enige tyd wanneer jy op soek is na die beste pastei – net soos jou ma dit gemaak het.

Besoek Mama’s Pies op Facebook vir meer inligting

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.