Soorte resepte:

Luister: Mampoerstook is in sy bloed


Kampioenstokers v.l.n.r.: Boet Schoeman, Johan van der Wat, Stompie Rautenbach en Sakkie Kotze. Foto: Verskaf

Kampioenstokers v.l.n.r.: Boet Schoeman, Johan van der Wat, Stompie Rautenbach en Sakkie Kotze (ATKV). Foto: Verskaf

Vir die meeste mense is dit die glashelder drankie waarvoor jy liewer moet ligloop, maar vir Boet Schoeman is mampoer ʼn passie. Sy familie stook al vir langer as 160 jaar en nou is dié mampoerstoker van Potchefstroom onlangs aangewys as die nasionale kampioen mampoerstoker by die jaarlikse mampoerfees van die Kultuurstokersgilde.

Boet het tydens die geleentheid die meeste punte in alle klasse ontvang en is ook die voorsitter van die gilde.

Maroela Media het met Boet gesels oor die proses van mampoerstook, wat dit kan beïnvloed en waarna jy moet kyk wanneer jy op soek is na mampoer van goeie gehalte.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.