Lewer 2,5 liter
Bestanddele:
2l limonade
500 ml vars suurlemoensap
6 skyfies suurlemoen
ys
vars kruisementblare
Metode:
Meng al die bestanddele saam en bedien yskoud.
Resep oorspronklik gepubliseer in Smul sonder sukkel deur Olga Wall.
Uitgewers: Lapa
Eerste uitgawe: 2006
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
Baie dankie vir n wonderlike blad met wonderlike idees en resepte !!