Soorte resepte:

Handwerk: Versier jou roomys met takbokhorinkies

Foto: Met vergunning van die Idees-tydskrif.

Maak jou eie takbokhorings wat jy kan gebruik as ʼn unieke versiering vir nagereg in hierdie feestyd.

Die takbokhoringkoekies kan vooraf voorberei word en in ʼn lugdigte houer gebêre word tot jy gereed is om dit te gebruik. Skep een of twee bolle roomys in ʼn roomyshorinkie of mooi koppie en gebruik ʼn pienk of rooi lekkertjie as ʼn neus. Plaas twee takbokhoringkoekies bo-op om jou eie takbokroomys te maak.

Die aanwysings is spesiaal deur Idees-tydskrif aan Maroela Media-lesers beskikbaar gestel. Die patrone het oorspronklik in Idees se November/Desember 2018-uitgawe verskyn.

Vul jou besonderhede hier in om die aanwysings in PDF-formaat te ontvang.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.