Soorte resepte:

Vier Melktertdag met dié smullekker melktertresepte

Argieffoto. (Foto: Theana Breugem/FAK)

ʼn Lekker stukkie melktert kan jou in ʼn japtrap terugneem na jou ouma se kombuis en die smullekker versnaperings wat sy altyd gemaak het.

Ter viering van Nasionale Melktertdag op 27 Februarie deel Maroela Media ʼn paar van ons gunsteling-melktertresepte.

Gebakte melktert

Melktert is beslis ʼn gereg wat deur die jare heen sinoniem met Suid-Afrikaanse samesyn geword het. Hierdie resep sal enigiemand vir ʼn tweede porsie laat smag.

Kry die volledige resep hier.

Melktert in jou lugbraaier

Span jou lugbraaier in om ʼn vinnige melktert te maak. In ʼn japtrap sal jy en jou gaste aan dié heerlike, eg Suid-Afrikaanse gereg smul.

Kry die volledige resep hier.

Korslose melktert

Geniet hierdie melktert saam met ʼn lekker beker boeretroos.

(Foto: Theana Breugem/FAK)

Kry die volledige resep hier.

Ta’ Ellie se onverbeterlike melktert

Niemand sal “nee, dankie” vir dié melktert kan sê nie!

(Argieffoto)

Kry die volledige resep hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.