Soorte resepte:

Heerlike resepte vir Paasfees

Paasfees het aangebreek en al is jy in isolasie tuis kan jy steeds ʼn feesviering van dié spesiale tyd maak.

Behalwe vir die allerlekkerste Paasfees-sjokolade en -malvalekkers wat jy in die winkels kan koop, kan jy ook jou vernuf in die kombuis beproef om jou eie lekkernye of geregte te maak. Hier is ʼn paar idees vir jou Paastafel vanjaar:

Paasfees-nessies

Paasfeesnessies (Foto: Maroela Media/Janie Monsieur)

Kliek hier vir die resep

Hasie-koek

(Foto: Skermskoot uit Suzelle DIY se video)

Kliek hier vir die resep

Keurige Kaapse kerrievis

Keurige Kaapse kerrievis (Foto: Lapa-uitgewers)

Kliek hier vir die resep

Paasbolletjies-brood-en-botter-poeding

Paasbolletjies-brood-en-botter-poeding

Paasbolletjies brood-en-botter poeding. (Foto: Kreatiewekosidees.com)

Kliek hier vir die resep

Gevulde Paaseiers

Gevulde paaseiers (Foto: Maroela Media/Janie Monsieur)

Kliek hier vir die resep

Paaseier-verrassing

Kliek hier om te sien hoe om dit te maak

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.