Soorte resepte:

Híér kan jy lekker in Afrikaans eet

(Foto: pixabay)

Vroeër vanjaar het Maroela Media ons lesers gevra om ons te laat weet van eetplekke waar ʼn mens nog lekker in Afrikaans kan eet.

Honderde Afrikaanssprekendes het ons laat weet van plekke oor die hele Suid-Afrika waar Afrikaans nog gevier word, waar Afrikaanse spyskaarte beskikbaar is en waar mens in Afrikaans bedien kan word.

Buffelsfontein Beesboerdery in Pretoria, Die Bosvelder in Centurion en Dolf se Stasie in Hartenbos het veral lesers se harte warm vir Afrikaans laat klop soos inskrywings vir dié restaurante ingestroom het.

Lesers kon ons ook laat weet van oulike name vir disse wat hulle al op Afrikaanse spyskaarte teëgekom het. Hier is ʼn paar van die oulike name:

  • Pulled pork – Flentervark
  • Snails – Bosveld-slakke
  • Mixed grill – Manpan
  • Malvapoeding – “Mal vir haar”-poeding
  • Snack baskets – Kuiertyd-happies
  • Wrap – Boerekombersie
  • Jaffel – Boerpens-broodjie
  • Sloppy Joe – Slordige Jan
  • Farm House breakfast – Plaashuis-ontbyt
  • Beer Tower – Plaasdam
  • Pizza – Ossewa-wiele
  • Cabbage roll – Oumens onder die kombers
  • Monkeygland sauce – Bobbejaansous
  • Miss Piggy Pizza – Mej. Vettie Pizza
  • Margherita Pizza – Magrieta Pizza

Hier is die lys van restaurante wat Maroela Media-lesers ingestuur het waar ʼn mens lekker in Afrikaans kan eet. Die lesers kon ook aandui watter restaurante Afrikaanse spyskaarte beskikbaar het en waar personeel jou in Afrikaans kan help.

  • Dít is ʼn lys van restaurante wat lesers aan Maroela Media verskaf het en is nie noodwendig volledig nie. As jy weet van nog restaurante wat oulike Afrikaanse woorde op hulle spyskaart het of uitstekende diens in Afrikaans lewer, laat weet ons gerus in die kommentaarblokkie onderaan hierdie storie.
 Naam van eetplekAfrikaanse spyskaartPersoneel wat jou in Afrikaans kan help
 

GAUTENG

 

Kempton ParkMieliepap Plaaswinkelxx
PretoriaR&R Bistroxx
MoreletaparkHenniesxx
KrugersdorpSterkfontein Heritage Lodge x
CenturionDie BosvelderXx
PretoriaBuffelsfontein BeesboerderyXx
CenturionAskersXx
IreneOuma Isie’sXx
PretoriaCoffee @ Noag se markXx
PretoriaPaputzi’sX 
PretoriaOppie PlaasXx
PretoriaPachasxx
RaytonDie Boskombuisxx
Pretoria-NoordDie Ysterbeesxx
PretoriaHillside Tavern x
PretoriaHinterlandxx
KrugersdorpDie Groen Katxx
PretoriaAfrifransxx
PretoriaMaders Restaurantxx
JohannesburgBergbron Plaaskombuisxx
BronkhorstspruitStukkie hemelx 
CullinanThe Lemon Tree x
BenoniBroodblik en koffiepitxx
VereenigingAt my Tablexx
CenturionThe Godfatherxx
CenturionSaffers Boer Barxx
Pretoria-OosThe Place x
PretoriaJan se skuldx 
KrugersdorpKersie Oppie Koek x
MeyertonDie Buffelxx
PretoriaDie Hapxx
PretoriaKozy Kitchenxx
NorthcliffPlaaskombuis  
PretoriaDeo Gloria Steakhousexx
MenloparkModern Italian Kitchen xx
RandfonteinStukkie Plaasxx
PretoriaPadlangsxx
FochvilleDie Grasdakxx
CenturionAffipadafxx
PretoriaBees & Bierxx
CenturionKappie’chinox 
PretoriaBoulevard Restourantxx
MagalieskruinStoepstoriesxx
BoksburgSpoorloosxx
PretoriaRespek en Eiersxx
PretoriaDie Plekxx
PretoriaPronkxx
 

NOORDWES

 

KosterPlaaskombuisxx
PotchefstroomDie Koöperasiexx
LichtenburgToeka Delixx
HartbeespoortStef’s Tablexx
HartbeespoortPretville Padkafeexx
KosterLekkebekxx
PotchefstroomDie Akkerxx
DelareyvilleTamboekie Koffiehoekiexx
KlerksdorpJD5xx
PotchefstroomRooshoekxx
Groot MaricoWag ʼn Bietjiexx
PotchefstroomDraaipunt Kafeexx
WolmaransstadDie Groen Teelepelxx
BritsCock & Bullxx
PotchefstroomOukraalxx
SkeerpoortDie Plaas Se Gatx 
 

WES-KAAP

 

PaternosterDe See Kat Restaurant xx
MosselbaaiHokaai Boerekosxx
LangebaanBoesmanland Plaaskombuisxx
ParowBar B Que Braairestaurantxx
StellenboschMugg and Bean x
JoostenbergvlakteBoeretroosxx
GeorgeKontreiwinkelxx
OudtshoornRou Karooxx
VleesbaaiHansie en Grietjie Padstalxx
VelddrifRiver Market Restaurantxx
BotrivierGabrielskloof x
GordonsbaaiOoskus Visseryexx
HermanusPlaaskombuisxx
DwarskersbosDie See Kayaxx
MosselbaaiKasteelxx
HermanusDe Vette Mossel

 

xx
CitrusdalDe Tol Padstalxx
AlbertiniaKraainesxx
BellvilleSilver Spur x
CalviniaSanna se Kombuisxx
OudtshoornNostalgie Restaurantxx
HartenbosDolf se stasiexx
MoorreesburgDie Hutxx
GreytonAbbyRosexx
Klein-BrakrivierSalty rock x
Groot BrakrivierWaffle tree x
MosselbaaiSekelbosx 
MerwevilleDie Boekklubxx
AuroraKoekeloer & Koffiemoerxx
MalmesburyDie Herehuisxx
MosselbaaiBig Daddy’sxx
HartenbosMoerbui xx
WorcesterCafé Hugo x
GansbaaiAfrikanosxx
PaarlKnus Karoo Kombuisxx
AlbertiniaAlbertinia Hotelxx
CitrusdalKardoesie Padstalxx
HeroldsbaaiDown to Earthxx
BrackenfellHero’s xx
StruisbaaiTolbosxx
BredasdorpMozart’sxx
OudtshoornAnni’s Bistroxx
JoostenbergvlakteBoeretroosxx
LambertsbaaiBosduifklip Restaurantxx
GlentanaVisgraadxx
HartenbosKoswerfxx
Groot BrakrivierDe Vette Mosselxx
BredasdorpHagenhuisxx
StellenboschDe Stomme Jonge x
PaarlOppiestoep Restaurantxx
MosselbaaiHokaaixx
 

OOS-KAAP

 

Port ElizabethWildhog x
Port ElizabethCappilinisxx
CradockOmitafelx 
Nieu-BethesdaAntie Evelyn se Eetplekkiexx
 

VRYSTAAT

 

BothavilleDie Groen Kombuisxx
WardenWarden Lodgexx
HoopstadTau Restaurantxx
BloemfonteinWaffel en Pancake AdventurexX
BloemfonteinKoekela Huiskafeex 
KestellKanjaxx
FouriesburgDie Plaasstoep Restaurantxx
WelkomGroenhuijsxx
WelkomDie Melkkanxx
ParysDie Mona Lisaxx
 

NOORD-KAAP

 

OraniaOewer Restaurantxx
OraniaKantienxx
WillistonManna Restaurantxx
VanderkloofOppidekxx
DebenDoringdraadxx
ModderrivierCrown Hotelxx
LoxtonLoxton Lekkerxx
HartswaterBeanxx
OraniaOnse Windpompxx
KakamasRose CaféxX
KakamasDie Kokerkombuisxx
ColesbergBordouxxx
HondeklipbaaiDie RooispinnekopxX
OraniaMelk en Heuningxx
OraniaZebra RestaurantxX
LoxtonKarosxx
 

LIMPOPO

 

NorthamMawala LodgexX
PotgietersrusOaks Restaurantxx
PotgietersrusKoelemansrusxx
BurgersfortDie Plaashuisxx
NylstroomPepe’s RestaurantxX
NylstroomKoffiekanxx
Bela-BelaATKV Klein-Kariba Koswerf Restaurantxx
Bela-BelaToeka’s Restaurantxx
 

MPUMALANGA

 

DullstroomWaffle & Coxx
SecundaSymphoniesxx
WitbankAfro’s Dinerxx
BalfourGraspaleisxx
 

KWAZULU-NATAL

 

UmkomaasCattle Baronxx

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

8 Kommentare

jongste oudste gewildste
Marianca

Hi daar. Daar is n restaurant in Cradock wat ek ook graag wil inskryf.

Grant

Fantasties, baie dankie. Gaan die op die lys naby my ondersteun.

dada

Jasmyn by Hartbeespoort ook Afrikaans

Cornèmari

Die @Merino Restaurant in VictoriaWes is eg Karoo en eg Afrikaans met Afrikaanse Spyskaart en egte Karoo disse van Skaapstertjies tot Skaapafval en heerlike Karoo Tjops! Ek skryf graag die Merino Restaurant in!!

Grant

Jagkamp Nysltroom, Mampoer Boer Nylstroom wel kuier plekke baie lekker kos en gereelde optredes van Afrikaanse kunstenaars. Una Pizza Nylstroom beste Pizza en Pasta in Nylstroom.