Soorte resepte:

Luister: Kevin Leo is die singende sjef by die Blou Hond-restaurantteater


Kevin-Leo-se-singende-sjef

Kevin Leo neem die singende sjef na die Blou Hond-restaurantteater. Foto: Kevinleo.co.za

Die sanger Kevin Leo neem nou sy singende sjef konsep twee keer ʼn maand na die Blou Hond-restaurantteater in Lynnwood, Pretoria, waar hy vir die gehoor sing, kook en ʼn wyn gee om te proe.

Esté Meyer Jansen het met Kevin gesels om uit te vind wat is op dié singende sjef se spyskaart vir April:

  • Kevin Leo is op 14 en 28 April by die Blou Hond-restaurantteater te sien. Kaartjies vir die vertoning sluit ʼn ete in. Besprekings kan gedoen word by [email protected] of skakel 012 348 8820. Jy kan die Blou Hond se teaterprogram op hulle Facebookblad kry of volg hulle op Twitter by @BlouHondTuis.

Hier is ‘n video met ‘n voorsmakie van wat gebeur by een van Kevin se vertonings:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.