Soorte resepte:

Luister: Ontwikkel jou palette vir koffie


koffie-04

Foto: Torfi007/Pixabay.com

Daar is meer as 700 verskillende smake en aromas in koffie – iets wat elke mens kan proe, as jy jou palet ontwikkel.

Susan Lombaard het by Lani Snyman van Ciro uitgevind hoe belangrik hierdie soort ontwikkeling vir die koffiefynproewer is

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
ora

Interessant veral aangesien ons ons eie koffiebome geplant het, reeds 2 keer geoes en bewerk het. Sal moet gaan fyn proe.;-)