Soorte resepte:

Maroela Media se 10 gewildste resepte vir 2020

Hierdie resepte is in 2020 die meeste gelees op Maroela Media.

  1. Hoe om jou eie suurdeeg te maak

Jy kan ook jou eie suurdeegplantjie tuis kweek!

  1. Resep-video: Romerige blatjanghoender

ʼn Eenvoudige gereg wat jy blitsvinnig kan maak – met min skottelgoed vir baie kos!

Romerige blatjanghoender (Foto: Janie Monsieur/Maroela Media)

  1. Resep: Ongebakte hawermoutkoekies

Hierdie koekies word nie gebak nie en die resep is eenvoudig genoeg dat kinders dit self kan maak.

Ongebakte hawermoutkoekies (Foto: Colette Schultz/Maroela Media)

  1. Resep: 7-minuut-lemoenkoek

Maroela Media-leser Gerrit Steyn het hierdie maklike resep ingestuur.

7-minuut-suurlemoenkoek (Foto: Gerrit Steyn)

  1. Resep: Eenvoudige broodrolletjies

’n Maklike resep vir broodrolletjies.

Eenvoudige broodrolletjies (Foto: Colette Schultz/Maroela Media)

  1. Resep: Visvingertert

Visvingers was nog nooit so lekker nie! En boonop sal oud en jonk hiervan hou.

Visvingertert (Foto: Janie Monsieur/Maroela Media)

  1. 10 van ons beste sjokolade-resepte

Probeer enige van hierdie smullekker sjokolade-resepte.

  1. Resep-video: Milo-yskastert

Die maklikste bederf!

Milo-yskastert (Foto: Janie Monsieur/Maroela Media)

  1. Resep-video: Blitsige modderkoekie

Dié Bar One-modderkoekie vat net 90 sekondes om in die mikrogolf te maak, en dis so maklik, kinders kan dit sommer sélf maak.

Blitsige modderkoekie (Foto: Janie Monsieur/Maroela Media)

  1. Resep: Pynappelbier

Dis maklik om jou eie bier te maak. En met slegs vier bestanddele!

Pynappelbier (foto: Lapa-uitgewers)

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.