Soorte resepte:

Luister: Opleiding in die wêreld van koffie

https://rak2.spens.co.za/radio/2015-onderhoude/afrikaanse-boekereeks-met hans-du-plessis-en-theresa-papenfus-20.mp3

koffie-01

Foto: Legalreader.com

Dit word nie verniet boeretroos genoem nie en die meeste mense kan nie ʼn oggend begin sonder om eers ʼn beker daarvan te drink nie. Maar min mense besef dat koffie, naas olie, die kommoditeit is wat die meeste in die wêreld verhandel word en boonop het dié gewilde drankie ʼn ryk geskiedenis.

Susan Lombaard het in 2013 met Lani Snyman van Ciro  oor ʼn koppie boeretroos gepraat in Maroela Media se ateljee. Ons deel graag weer die gesprekreeks met jou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.