Soorte resepte:

Resep: Bykosse vir Braaidag

Van ʼn deftige kinkel in die tradisionele braaibroodjie tot gemarineerde groentesosaties en blitsige boontjieslaai, hier is al die bykosse wat jy benodig vir Braaidag.

Blitsige boontjieslaai

ʼn Sonder-sukkel-bykos vir braaivleis.

Blitsige boontjieslaai (Foto: Lapa-uitgewers)

Klik hier vir die resep.

Mmm… mielietert

Braaivleis, braaibroodjies en mielietert. Waarvoor meer kan jy vra vir Braaidag?

Klik hier vir die resep.

Die beste krakerige koolslaai

“Die tekstuur van gekapte amandels en die soetsurigheid van appelkose sorg vir ʼn ongelooflike resultaat,” skryf Armand Aucamp in sy resepteboek Armand kook kaal Volume 2.

Die beste krakerige koolslaai (Foto: Lapa-uitgewers)

Klik hier vir die resep.

Gemarineerde groentesosaties

ʼn Maklike, gesonde bykos vir jou braai.

Gemarineerde groentesosaties (Foto: Lapa-uitgewers)

Klik hier vir die resep.

Gourmet-braaibroodjie

ʼn Deftige kinkel vir ons tradisionele braaibroodjie.

Klik hier vir die resep.

Heuningmosterd-soetpatatgebak

ʼn Heerlike, gesonde bykos.

Heuningmosterd-soetpatatgebak (Foto: Lapa-uitgewers)

Klik hier vir die resep.

Vinnige broodrolletjies

Geen gis of knie is nodig nie!

Klik hier vir die resep.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.