Soorte resepte:

Resep: Kapokaartappel-balletjie gevul met kaas

Foto: Skermskoot uit die video

Foto: Skermskoot uit die video

Kyk gerus die video vir die metode. Dis so maklik, jy sal gou sit en smul aan dié lekkerny!

Bestanddele:

  • 4 K koue kapokaartappels
  • ½ K gesnyde groenuie
  • ¾ K gekapte spek
  • ½ t Knoffelpoeier
  • ½ t swartpeper
  • 2 eiers
  • ʼn Blok Chedder-kaas in blokkies gesny
  • 1 K Koekmeel
  • 1 K Broodkrummels
  • Olie vir die pan
  • Sout

Besoek gerus Tasty se Facebookblad vir nog resepte.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

SNEL ·

Bak jy jou eie vrugtekoek vir Kersfees? Julle moes nog n punt bygesit het, naamlik:
Nee ek bak nie, ek eet eerder my Mamma sin en sy bak ook sommer vir my want niks kom by haar vrugtekoek nie. Ek bewaar myne soos goud in die vrieskas, propvol vrugte, vye, gemmer, kersies, rosyne, gelooi met sy brandewyn en snoesig in die foelie en ons eet dwarsdeur die jaar van hom, want kom Kersfees kry ek weer n lekker groot vrugtekoek van Mamma, en dis geen Kersgeskenk, dis net n lekker pasella. Dankie my dierbare ma! Toe die Here my uitgedeel het aan ouers, het ek die beste gekry xx

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.