Soorte resepte:

Resep: Vyf bekoorlike pizzas vir wêreld-pizzadag

Om wêreld-pizzadag, wat vandag (9 Februarie) plaasvind, behoorlik te vier, het Maroela Media vir jou ’n paar heerlike pizzaresepte gekies om vanaand aan te smul.

Pita-pizza

Vergeet van wegneemetes, dié pizza sal die hele gesin dolgelukkig maak. Boonop is dit maklik om voor te berei.

Foto ter illustrasie. (Foto: Ivan Torres/Unsplash)

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

‘Tiaan Proe’ se pizza met gevulde visvingerkorsie

Maak ‘Tiaan Proe’ se unieke pizza en hou die hele gesin daarmee gelukkig!

Pizza met gevulde visvingerkorsie. (Foto: verskaf)

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

Vierpoot-pizza

Ou Wagter kan maar ook vandag met sy eie pizza bederf word!

Vierpoot-pizza (Foto:

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

Vinnige tuisgemaakte pizza

Om pizza by die huis te maak, is nie net heerlik nie, maar ook gesellig!

Vinnige tuisgemaakte pizza (Foto: Lapa-uitgewers)

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

Soet vrugtepizzas

Sluit jou ete met ’n heerlike pizza-nagereg af.

Elkeen kan sy eie pizza saamstel deur die malvalekkerroom oor die kors te smeer en met vrugte te versier.

Soet vrugtepizzas (Foto: Lapa Uitgewers)

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.