Soorte resepte:

Resep: Roomkaasversiersel

(Foto: Unsplash/Yulia Khlebnikova)

Hierdie versiersel is heerlik op ʼn rooifluweel- of wortelkoek.

Bestanddele

  • 60 g roomkaas
  • 60 g botter
  • 250 g versiersuiker
  • 15 ml (1 e) suurlemoensap

Metode

  1. Klits alles goed saam en gebruik soos nodig.

Bron: Bak dit self deur Marlene Schoeman

Uitgewer: Lapa

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.