Soorte resepte:

Resep-video: Appelkooswieletjies

Drie basiese bestanddele en drie maklike stappe. Enigeen kan dié wieletjies maak!

Lewer 15 klein wieletjies

Bestanddele

  • ½ rol skilferkorsdeeg
  • appelkooskonfyt
  • ½ k room

Metode

  1. Rol die deeg effens uit en smeer die appelkooskonfyt daarop.
  2. Rol nou die deeg met die appelkooskonfyt binne in op. Sny die deegrol in 1.5cm-skywe en plaas dit langs mekaar in ʼn gesmeerde oondbak.
  3. Bedruip met room en bak vir 30 min teen 180 ° Laat effens afkoel en bedien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.