Slegs twee bestanddele vir hierdie soet en taai Suid-Afrikaanse poeding!
Bestanddele
- +- 20 koeksisters
- 750 ml room
Metode
- Pak die koeksisters sodat dit die bodem van ʼn bak vul.
- Giet die room oor en bak vir 30 minute by 180 °C
- Laat dit bietjie staan vir die room om te verdik en sit voor saam met roomys of vla.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
4 Kommentare
Te ryk en soet vir my.
Lyk glad nie lekker nie en ek is mal oor koeksister
Oh my goodness!!!! Ek sterf 10 dode van lekkerkry!!!! Dit lyk en klink verskriklik lekker. Gaan dit beslis propeer!!!!! Mens kan nie maer word met al die wonderlike resepte wat in die rondte is nie!!!!