Soorte resepte:

Tupperware bied gerief en gemoedsrus in jou kombuis

(Foto: Tupperware)

Tupperware® bied die jongste huis- en kombuisoplossings, wat funksioneel én omgewingsvriendelik is, om jou te help om tyd, geld, plek, kos en energie te bespaar. Dié produkte is jou betroubare metgesel in jou kombuis. Die produkte is deur generasies van miljoene huise reg oor die wêreld oorgedra en sal in die komende jare steeds die beste stapelprodukte bied.

Tupperware® streef vandag steeds na uitnemendheid in innovasie tot voordeel van ons planeet en sy mense. Die wete dat ons ʼn positiewe impak kan maak op individue, hul gemeenskappe en ons planeet, motiveer ons om voort te gaan om ekovriendelike oplossings te skep om voedsel langer te laat hou en die vervoer van voedsel makliker en te maak sonder dat enigiets vermors word.

(Foto: Tupperware)

Ons skep elke dag ʼn beter toekoms deur die gebruik van Tupperware®-produkte wat ‘n alternatief vir eenmalige plastiekartikels bied. Dit verseker ʼn beter toekoms vir ons gesinne, ons kinders, ons gemeenskappe en ons planeet. Tupperware® skep ekovriendelike oplossings om ons planeet te beskerm.

By Tupperware® ondersteun ons met trots ons produkte met ʼn lewenslange waarborg, sodat jy dit met ’n geruste hart kan koop! Klik hier om meer te lees oor ons lewenslange waarborg.

Tupperware® het boonop ʼn sorggids wat gerieflik deur simbole vir jou alles vertel wat jy oor die versorging van ons produkte moet weet, en dit sluit alles in van BPA-vry tot veilige gebruiksinstruksies. Dit is nie net ’n produk van hoë gehalte nie, maar ook ʼn maatskappy wat mense se lewens verander en mense bemagtig om ʼn inkomste te verdien wanneer hulle ons produkte verkoop.

Die goeie nuus is dat jy nou jou Tupperware®-gunstelinge aanlyn kan koop. Dit word by jou voordeur afgelewer.

Besoek www.tupperware.co.za en kry 10%-afslag op jou eerste aankope met die koeponkode “GETTUPP10”.

Gaan probeer dit!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.