
Skermskoot uit die video
Het jy geweet jy kan repies spek in ʼn mikrogolfoond gaarmaak? Hierdie video bied vyf baie handige wenke vir ʼn mikrogolfoond.
Leer byvoorbeeld ook hoe om jou vrugte makliker te kan uitdruk en hoe om jou eie springmielies te maak.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
Lyk goed no gal in ons eie taal